Rocco de Villiers: KLAWER

Rocco de Villiers: KLAWER

Met: Rocco de Villiers en Hansie Roodt Musiek en verwerking: Rocco de Villiers Klawer is Rocco de Villiers se dankbare geskenk aan die hart van die land: sy dorpe, sy stories, sy mense. ’n Intieme feesviering van musiek, herinnering en inspirasie. Gradering: Gesin

AARDKLOP - Ouditorium (Toneel) — AARDKLOP - Ouditorium (Toneel), Potchefstroom

Performances

Tickets