Ruhan & Corlea - Op Pad Na Kersfees
Die twee kragtige stemme van Ruhan en Corlea span saam om jou te neem op ’n onvergeetlike Kers-reis! Hierdie produksie is propvol hartsmusiek, sielskos en lag ’n ware feesviering wat jou in die regte gees van die seisoen gaan plaas. Maak vas jou sitplekgordel, sit terug en beleef die warmte, humor van Kersfees soos net ons Suid-Afrikaners dit kan vier. Bespreek nou en kom reis saam Op Pad na Kersfees!
Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria
Performances
Tickets
- Ground Floor: R300
- Upper Ground: R300
- Gallery: R280