Steve Hofmeyr Live @ Fairtree Atterbury Teater

Steve Hofmeyr  Live @ Fairtree Atterbury Teater

Steve Hofmeyr keer terug na die Faritree Atterbury Teater vir 'n aand gevul met uitstekende musiek, eerlike stories en die tre:ers wat hom een van Suid-Afrika se mees geliefde kunstenaars gemaak het. Van tydlose gunstelinge tot nuwer liedjies – verwag 'n intieme, emosionele en onvergeetlike vertoning wat gehore van begin tot einde sal boei.

Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria

Performances

Tickets