Stories en Sterre

Stories en Sterre

Stories en Sterre is veel meer as net ‘n musiekvertoning. Dit is ’n nostalgiese verhaal vol verwondering wat begin onder die sterre van die Vrystaatse soutplaas en lei na glansryke wêreldstede, ontmoetings met onvergeetlike karakters en oomblikke wat die lewe vir ewig verander. Tog bly daar een vraag wat soos ‘n goue draad deur alles loop: “Waar lê die goud begrawe?”

Etienne Rousseau Theatre - ERT — Etienne Rousseau Theatre - ERT, Sasolburg

Performances

Tickets