Twit se avonture: Twit maak maats op Robbeneiland
Met: Melandi Swiegelaar, Luan Maartens en Chrizaan Raath Teks: Chrizaan Raath Op Robbeneiland ontmoet Twit vir Borrel en Korrel, twee pikkewyne wat per ongeluk die eiland se vuurtoringlig gebreek het. Nou moet hulle saam die lig regmaak voordat die son sak en skepe in gevaar stel. Gradering: Gesin
AARDKLOP - Girls High — AARDKLOP - Girls High, Potchefstroom
Performances
Tickets
- Adults: R100
- Kids (Under 10): R50