Twit se avonture: Twit se trippie in die Knysnabos
Met: Melandi Swiegelaar, Luan Maartens en Chrizaan Raath Teks: Chrizaan Raath Op sy soektog na die legendariese Grootvoet van die Knysnabos ontmoet Twit vir Skorrie Hardebaard, ’n man met gevaarlike geheime planne. Twit moet kies tussen die ontdekking van ’n leeftyd … of die beskerming van die wesens waarna hy soek. Gradering: Gesin
AARDKLOP - Girls High — AARDKLOP - Girls High, Potchefstroom
Performances
Tickets
- Adults: R100
- Kids (Under 10): R50