Uit-die-Bloute Fees (Aangebied deur Hoërskool Zwartkop)
Hoërskool Zwartkop bied met trots in die Uit-die-Bloutefees van 2026 'n verskeidenheid van sang, dans, drama, instrumentale en ander werke as die kultuur gala geleentheid van die jaar aan. Kom beleef die passie waarmee elke Zwarrie hulle talente verfyn en die Zwarrie vibe waarmee ons dit saam uitleef.
Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria
Performances
Tickets
- Tickets: R200