VAN ONS VIR ONS met Bok van Blerk
Hoërskool die Wilgers - SAAM BOU ONS VERDER Van Ons, Vir Ons met Bok van Blerk - Saam bou ons verder Hoërskool Die Wilgers bied op Donderdag, 23 Julie, om 19:00 ’n spesiale vertoning van oud-Wilgie, Bok van Blerk, by die Fairtree Atterbury Teater aan. Kom geniet ’n onvergeetlike vertoning saam met ons Wilgies!
Fairtree Atterbury Theatre — Fairtree Atterbury Theatre, Pretoria
Performances
Tickets
- Tickets: R290