Wynand en Cheree
Wynand en Chereé is een van Suid-Afrika se gewildste en mees suksesvolle Afrikaanse country- en duetpare. Met hul unieke harmonieë. Sterk verhoogaanbieding en sielvolle musiek, het hulle al harte regoor die land verower. Beide het suksesvolle solo-loopbane, maar dit is hulle samewerking as ‘n duet wat ware “magic” skep. Hulle is veral bekend vir hul unieke stemkontras – Wynand se diep basstem gekombineer met Chereé se hoë, helder country-klanke. Benewens hul musikale vennootskap, is hulle ook sedert 4 April 2010
Umuzi Theatre — Umuzi Theatre, Secunda
Performances
Tickets
- Tickets: R185