Demi Lee Moore – Klein Dingetjies

demi FB 2

Demi Lee Moore – Klein Dingetjies

Fri - 21 Feb 2025 - 19:00
R280

Share this event:

  • Klein Dingetjies, die titel van Demi Lee Moore se splinternuwe EP wat 14 Feb vrygestel word. Hier gaan julle eerstehands die nuwe snitte hoor en die stories en inspirasie agter elkeen van hierdie liefdes liedjies. Met van die land se beste musikante saam met haar op die verhoog, kan jy verseker weet dit gaan een vir die boeke wees.
seating legend