28 May | 19:00 | R250

Die Broers - SA Weermagvereniging - Projek Nagtegaal

28 May | 19:00 | R250

Tickets for 28 May 19:00

Die SA Weermagvereniging is ‘n nie-winsgewende organisasie wat omsien na die belange van militêre veterane van Suid Afrika. Hierdie konsert is deel van Projek “Sandpatrys” wat die Makkerhulpfonds versterk, om lede in nood by te staan.

Kom geniet die aand saam met Die Broers en maak ‘n verskil aan ons lede in nood.

COVID-19
  • Masks are compulsory
  • A limited number of seats are available
  • Maximum space is left open between booked seats
  • Disinfectant/Hand Sanitizer will be available in the foyer
  • A vaccination certificate and a negative COVID test is not currently mandatory.
    Our theatre capacity is low enough that we do not need to enforce this.