Banner-Elandre

Estetika Kuiers saam met Blissful Cleft Foundation – Elandré

Fri - 09 Aug 2024 - 19:00
R230.00 (early bird) - R250.00

Share this event:

  • Elandré keer saam met Blissful Cleft Foundation weer terug na die Fairtree Atterbury Teater met sy kraakvars versameling musiek, Estetika; ‘n Kuier saam met Elandré en sy vurige orkes. Neem ‘n nostalgiese reis deur die 2000’s se motorhuis-ruk-en-rol-klanke en ervaar sy nuwe nommers eerstehands en in persoon.

    Kom kuier saam hierdie Vrouedag en wees deel van die geleentheid om bewusmaking te skep en geld in te samel om vir nog ‘n kind ‘n vir ewig glimlag te kan skenk asook nasorg te bied.
seating legend