Gryp elke grasHolm

marion NEW logo

Gryp elke grasHolm

Sun - 03 May 2026 - 15:00
R230

Share this event:

  • Gryp elke grasHolm gaan oor die silwer randjie van elke donker wolk. Hoop. Humor. Harmonie.
    Die wêreld is tans deurmekaar; ons moet maar self die komedie maak en die lag skep. Gryp elke grasHolm kan jou dalk net help in hierdie soektog na snaaks, sagtheid en sin.
    In hierdie splinternuwe eenvrouvertoning, Gryp elke grasHolm, doen Marion Holm wat sy altyd doen: komedie met baie hart.
seating legend