Mathys Roets – Die tyd sal leer

Atterbury.Mrt.2025

Mathys Roets – Die tyd sal leer

Sun - 30 Mar 2025 - 15:00
230

Share this event:

  • Met die vertoning reis Mathys deur 30 jaar se liedjies.
    Elke lied het sy boodskap bly dra.

    “Hierdie is ‘n liedjie net vir jou, Droomvrou”
    “Die hele wêreld word stil”
    “So ek verstaan, as jy wil gaan”
    “In my lewe, het ek groot geword”
    “Kyk of jy vir my die son kan vang”
    “As die reën van stof en roet verby is”
    “Kom drink ‘n koppie koffie”

    Kom reis saam. Sit agteroor en haal diep asem en onthou alles wat mooi is.
seating legend