Mathys Roets live by Kapstadt Brauhaus Centurion

16Feb.1200x628.Centurion.Kapstadt.Brau

Mathys Roets live by Kapstadt Brauhaus Centurion

Sun - 16 Feb 2025 - 14:00
R180.00

Share this event:

  • ‘n Sondagmiddag Kapstadt Brauhaus kuier saam met Mathys Roets. Mathys sing 30 jaar se gunstelinge wat insluit die gewildes van Koos, Cohen en Diamond. Jy kan ook uitsien na bekende Afrikaanse musiek met ‘n verrassing of twee. Kom kuier saam, blaas stoom af, sit agteroor en droom. En geniet natuurlik die fantastiese kos van Kapstadt Brauhaus Centurion. Deure open vanaf 12h00 om middagete te bestel voor die vertoning begin. Vertoning begin 14h00. Ongereserveerde sitplekke.

– Tickets for 16 February –