Ouma en die ou Koeie
Ouma en die ou Koeie
-
Soos ons ouer word, vergeet ons gerieflikheidshalwe sekere dinge…
Maar Ouma? Sy onthou. Alles.
Nie net haar eie stories nie – ook dié van die “vromes” wat hul ou koeie eerder diep in die sloot sou wou los!
Dis ’n komedie-kabaret wat jou laat skaterlag… en dalk net effens ongemaklik laat rondskuif in jou stoel wanneer jy jouself herken.
Musiek: Coenraad Rall
Teks & Regie: Jurgen Human
– Tickets for May 23, 2026 –
