21 January | 15:00 | R200 - R260

Rocco De Villiers - Nuwejaarsklavier

21 January | 15:00 | R200 – R260
FACEBOOK - RoccoNuwe

Rocco De Villiers - Nuwejaarsklavier 21 January | 15:00 | R200 - R260

Tickets for 21 January | 15:00

seating legend

NUWEJAARSKLAVIER!

Na Saterdagklavier, Somerklavier en Sondagklavier se sukses spring Rocco in 2024 weg met ’n welkome huppel in die stap – NUWEJAARSKLAVIER! ’n Akoestiese reis van musiek ( oud en nuut),
kwinkslae, nuwe kortbroeke, nuwe sokkies en vars energie. Met Hansie Roodt jr saam is die energie reg vir Nuwejaar. Sonder voornemens , maar met meer wysheid en hoop (hopelik). Verwag die melodieë wat jy ken, met ’n 2024 – kinkel.

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 90 minutes
  • Age restriction: No
  • Ticket price: R200 – R260
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.