18 August | 15:00 | R180 - R230

Anna Davel - Daarom Skryf Ek

18 August | 15:00 | R180 – R230
FB Anna

Anna Davel - Daarom Skryf Ek 18 August | 15:00 | R180 - R230

Tickets for 18 August | 15:00

seating legend pen

Waarom skryf mense liedjies? Wat gebeur voor daardie kreatiewe “fairy dust” begin skitter, en die pen en papier nader getrek word en ‘n skrywer voor die klavier of kitaar gaan sit om ‘n splinternuwe liedjie te skep?

Oral oor die wêreld sit skrywers elke dag hulle gedagtes, liefde, hartseer, oorlogskrete, oorwinnings  en alledaagse ervarings om in woorde en musiek.

“There’s an element to songwriting that I can’t explain, that comes from somewhere else. I can’t explain that dividing line between nothing and something that happens within a song, where you have absolutely nothing, and then suddenly you have something. It’s like the origin of the universe.” Nick Cave (liedjieskrywer)

Om ‘n liedjie te skryf kan helend, grondverskuiwend of selfs ontblotend wees, en in die produksie ‘Daarom skryf ek’ vertel Anna meer van die ontstaan van sommige van haar eie liedjies, asook verassende stories van waar bekende liedjies vandaan kom van o.a. die Beatles, Coenie de Villiers, Leonard Cohen, Lucas Maree en Bob Dylan. Die gehoor kan uitsien om die onderstrominge en intriges van o.a. Delta Dawn, Let it be, Both sides now en Victoriabaai te ontdek.

Met Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (Saksofoon en perkussie)

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 75 minutes
  • Age restriction: No
  • Ticket price: R180 – R230
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • The bar will be closed for the duration of the show.