24 July | 19:00 | R250

Johan Liebenberg en Mauritz Lotz - live at Atterbury Theatre

24 July | 19:00 | R250
FB johan 2

Johan Liebenberg en Mauritz Lotz - live at Atterbury Theatre 24 July | 19:00 | R250

Tickets for 24 July | 19:00

seating legend

ʼn Vertoning aangebied deur Johan Liebenberg , bekend vir sy puik vertolking van die legende, Neil Diamond en die kitaar virtuoos Mauritz Lotz, bekend vir sy ongelooflike kitaarspel.

 Saam gaan hulle ʼn onvergeetlike aand aanbied waar elkeen sy sterkpunte gaan ten toon stel.

 Johan gaan van sy gunstelinge sing soos Cry to me, Bird on a wire, Sometimes we cry, Stuck on you, Like a rock, I’ve been this way before en ʼn paar van sy eie liedere soos, Die Gebed ek wil jou by my hê en so een of twee Afrikaanse bekendes.

Mauritz gaan die weergawes verwerk om hoendervleis mooi te maak vir elkeen wat daar gaan wees. Daar gaan een of twee instrumentele solo’s op sy kitaar wees wat jou asem gaan wegslaan.

 Wees wel gewaarsku, daar is geen “backtracks” nie.

Kom geniet musiek wat die hartsnare gaan roer met Sean Butler op klavier.

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 90 minutes
  • Age restriction: No
  • Ticket price: R250
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10 minutes before the show commences.
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.