18 May | 19:00 | R200

Marion Holm

18 May | 19:00 | R200
FACEBOOK - Marion

Marion Holm 18 May | 19:00 | R200

Tickets for 18 May | 19:00

seating legend

MARION HOLM
Dis die klein jakkalsies soos die bure, honde en mense wat daagliks Holm se wingerd verniel.
Marion wíl nie gil nie, sy gaan soek nie smart of geniet verdriet nie .. sy systap sonde en stouterds, sy glimlag gedwee en lag luid … sy boks braaf en keer vir seer … sy wys haar grys en is selfs skaam vir faam.

Sy praat in prentjies oor die alledaagse lewe met daai tipiese Holm-eerlikheid én heerlikheid.
Kom lag saam oor die chaos en die aanslae … voel dadelik beter oor jou eie kleinighede as Marion lostrek met stories oor vakansies, vegetariërs en vrouwees.
Vir die slimmes is daar pitkos, vir die oues is daar oumas, vir die tannies is daar dik koeksisters en vir die ooms is daar ʼn stomp saag.

U is welkom om nors te arriveer, daai bui sal nie lank hou nie.

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 65 minutes
  • Age restriction: No under 10’s
  • Ticket price: R200
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • The bar will be closed for the duration of the show.
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.