5 May | 15:00 | R250

Mathys Roets - Die geheime wêreld van Piet Van Wyk de Vries
Saam met Marica Barnard en Johan Kelber

5 May | 15:00 | R250
mathys piet FB

Mathys Roets - Die geheime wêreld van Piet Van Wyk de Vries
Saam met Marica Barnard en Johan Kelber
5 May | 15:00 | R250

Tickets for 5 May | 15:00

seating legend

Piet het geskryf;
“Droog jou trane af ek luister.
Sing jou lied vir my ek hoor.
Sing so sag dat selfs die engel, nader skuif.
En sê jy is lief vir my maar fluister, dit in my oor.”

Van Mathys Roets se bekendste musiek oor die jare is geskryf deur Piet van Wyk de Vries.
Hierdie beloof om ‘n Sondagmiddag vertoning te wees gevul met liriek en klank en stories agter die liedjies.
Kom luister na die besondere lirieke van al Piet van Wyk de Vries se mooiste musiek.
Bekendes soos Partykeer, Fluister, Gert Vlok Nel se Treine, ‘n Man se liedjie .

Ons stap saam deur die geheime wêreld van Piet van Wyk de Vries…

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 90 minutes
  • Age restriction: No
  • Ticket price: R250
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • The bar will be closed for the duration of the show.
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.