Nataniël in Concert: Piketberg

natsdssd

Nataniël in Concert: Piketberg

Fri - 28 Mar 2025 - 19:00
R250

Share this event:

  • Ná 38 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Vrydag 28 Maart het inwoners van Piketberg die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die NG Kerk Piketberg se saal met die bekende pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.