Natanïel in Concert: Yzerfontein NG Kerk

Nataniël in Concert 3pm (1200 x 628 px)

Natanïel in Concert: Yzerfontein NG Kerk

Sat - 29 Mar 2025 - 15:00
R290 - Unreserved seating

Share this event:

  • Ná 38 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as sanger, skrywer, storieverteller en stylikoon met sy asembenemende kostuums. Op Saterdag 29 Maart het inwoners van Yzerfontein die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar, met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoogproduksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories in Afrikaans en Engels. Nataniël deel die verhoog van die NG Kerk Yzerfontein met die bekende pianis Charl du Plessis vir hierdie enkele uitvoering. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word spesiaal vir die geleentheid onthul.

– Tickets for 29 March –