26 September | 11:00 | R150

Sonja & Tjokker - Die Tandepasta

26 September | 11:00 | R150
FB sonja en tjokker hhh

Sonja & Tjokker - Die Tandepasta 26 September | 11:00 | R150

Tickets for 26 September | 11:00

seating legend

Sonja Herholdt en haar beste honnepêl Tjokker besoek op 26 September gedurende die skoolvakansie weer die Atterbury Teater in Pretoria met ‘n kinderteaterproduksie vir voorskool en laerskoolkinders.

Tydens hierdie produksie is Tjokker baie bekommerd oor hoe diere tande borsel. Hy het veral ‘n delemma wanneer dit by olifante kom want hulle het mos sulke groot tande. Kan daar ooit in die hele wêreld genoeg tandepasta wees vir al die olifante?

Ons nooi jonk en oud om te kom deel in die wonderlike wêreld van verbeelding met hierdie prettige aksiebelaaide saamdoen program. Kom kyk gerus of Tjokker ‘n antwoord kry vir sy penarie.

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 45 minutes
  • Age restriction: None
  • Ticket price: R150
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • The bar will be closed for the duration of the show.
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.