Event-Banner-1200-x-628

Die Singkamer – Joshua Na Die Reën, Jaid River, Thys Nortje, Jacob Funk

Wed - 21 Aug 2024 - 19:00
R200

Share this event:

  • Die Singkamer is terug vir rondte twee, en die keer met ‘n baie spesiale gaskunstenaar. Gaan die bure weer kla? Heel waarskynlik. Gee hulle om? Waarskynlik nog steeds nie. Gaan dit ʼn uitmuntende aand van goeie musiek, lekker gesels, en slegte grappies wees? Kom kyk maar self as jy nuuskierig genoeg is. Jaid River, Thys Nortje, Jacob Funk, en Joshua Na Die Reën bied een eksklusiewe vertoning van Die Singkamer aan by die Atterbury Teater op 21 Augustus 2024.

    Kom loer in hoe die vier in hulle “Sitkamer” bymekaarkom vir ʼn “jam session” en kuier tussen vriende.
    Hulle gesels oor alles van jazz tot prentjies in die reën, en soms sit hulle net in gemaklike stilte en bedink die wêreld wat binne ons almal leef…

    Kry julle kaartjies vandag nog en dan sien ons julle by Die Singkamer!
seating legend