9 May | 19:00 | R250

Fatman - My Heroes

9 May | 19:00 | R250
Facebook-Cover-Event-Banner-My-Heroes-1200-x-628-px

Fatman - My Heroes 9 May | 19:00 | R250

Tickets for 9 May | 19:00

seating legend

In hierdie unieke produksie neem Fatman en sy orkes jou op ‘n onvergeetlike musikale reis deur die musiek en kunstenaars wat hom geïnspireer en gevorm het tot wie hy vandag is. Tydens hierdie reis bring hy hulde aan sy helde, insluitend: Frank Sinatra, Elvis Presley, Queen, Gé Korsten, Pavarotti en nog vele meer.

My Heroes is nie net ‘n vertoning nie, dit is ‘n inklusiewe ervaring wat jou sal laat sing, dans, lag en beslis op die punt van jou stoel hou, terwyl Fatman staaltjies en stories vanuit sy verlede onthul. Kom ontdek saam ‘n kant van hom wat nog nooit vantevore gesien of gehoor is nie.

Kom vier saam met Fatman sy grootste legendes en deel in hierdie reis van nostalgie, vreugde en bewondering.

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 80 minutes
  • Age restriction: No
  • Ticket price: R250
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • The bar will be closed for the duration of the show.
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.