30 May | 19:00 | R220

Ouma is Op pad met Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall (klavier)

30 May | 19:00 | R220
FACEBOOK - ouma Margit

Ouma is Op pad met Margit Meyer-Rödenbeck en Coenraad Rall (klavier) 30 May | 19:00 | R220

Tickets for 30 May | 19:00

seating legend

Ouma is Op pad met Margit Meyer-Rödenbeck; Teks, lirieke en Regie: Jurgen Human; Musikale verwerking en pianis- Coenraad Rall
Geen onder 14- Taal

Dolla het einde 2021 finaal haar stiletto’s opgehang, maar haar Ouma van Garies het nou moeg geraak van net op die plaas sit en haar tas gepak en sy is op pad! Ouma kom van Garies en soos meeste mense van daardie wêreld is sy ʼn formidabele vrou. In die Knersvlakte word jy nie groot met luukshede soos doekies omdraai nie. Sy het al twee mans begrawe maar haar bure vermoed die laaste een het net ingesluimer. Met die dat haar kleindogter nou in die stad werk, en sy nou en dan moet gaan kuier, kom Ouma agter daar is baie dinge wat sy nie Ken nie, En “takt” is een van hulle.

Additional Info
  • Venue: Atterbury Theatre
  • Show duration: 75 minutes
  • Age restriction: No under 14’s
  • Ticket price: R220
  • The foyer doors will open an hour before the show and the bar will be open up to 10minutes before the show commences.
  • The bar will be closed for the duration of the show.
  • Wheelchair bookings can now be done online – link available on request. 
    Contact us on info@seatme.co.za / info@atterburytheatre.co.za
  • Unfortunately, due to our terms and conditions we do not offer refunds.
    All purchases/bookings made on Seatme are final.