Reunie – Frank Opperman

Reunie – Frank Opperman
-
Daar is REUNIE in Potchefstroom. Die alombekende akteur, Frank Opperman, bring die nou reeds bekroonde verhoogstuk, REUNIE, geskryf deur Dana Snyman na Potchefstroom. Dit beloof om ‘n onvergeetlike aand saam met Frank te wees.